Sentrum

Wat is die Sentrum vir Spiritualiteit? Sedert die jaar 2000 het daar in enkele gemeentes van die NG Kerk in die ou Ooste van Pretoria aksies ontwikkel wat daarop gerig was om Skrifmeditasie en kontemplatiewe gebed te bevorder. Sedert 2002

Read more

Boeke

Dr Willem Nicol, bekende skrywer, se nuwe boek  “Oop vir die oomblik” is hier! Hy is ook die skrywer van Gegryp deur Christus, In die hande van die Pottebakker, Gebed van die hart, ‘n Dieper dors en vele meer. Die boek

Read more

Spirituele Begeleiers

Spirituele begeleiding is ’n gespreksmetode wat deur die eeue in die Christelike kerk ontwikkel het. Dit was altyd meer bekend in die Rooms-Katolieke en Anglikaanse tradisie, maar in baie Protestantse kerke het dit die laaste jare ’n waardevolle rol begin

Read more