Adoramus Adoramus by Stellastraatgemeente: Sondag om 18:00. Dis ’n diens met Skrif, sang, musiek, poësie, 10 minute stilte en geen preek. Adoramus by Andrew Murray-gemeente: Wo 07:00 (in skoolkwartaal)