WEEKLIKSE AKTIWITEITE:
Sunrise View: Skrifmeditasie Woensdae om 17:45, Viewstraat 500, Rietvalleirand.
Andrew Murray-gemeente: Adoramus Woensdae 07:00 (in skoolkwartaal).
NG Gemeente Oosterlig (Coram Deo Pastorale Sentrum Kapel. H/v Lea- en Hugostraat, Constantiapark) – Constantiapark. :Stildiens (in die Kontemplatiewe styl) Sondagoggend 9:00 (uitgesluit langnaweke en skoolvakansies).
Stellastraatgemeente: Adoramus Sondae 18:00. Skrif, sang, musiek, poësie, 10 minute stilte en geen preek.
Ooskerk Laudate diens (kontemplatiewe erediens) Sondae om 18:00.
NG Garsfontein gemeente – Meditatiewe diens elke eerste Sondag van die maand, 18:00 in die Jeugsentrum.
NG Gemeente Raslouw – Adoramusdiens Sondae om 18:00
MAANDELIKSE AKTIWITEITE:
Digby U Stil oggende
Aangebied deur Marita Roos by NG Stellastraatgemeente.