Ander Provinsies … opgradering in proses

Limpopo Provinsie

Ek woon buite Wakkerstroom en is deur die Jesuit Institute opgelei as geestelike begeleier (2006-2008).

Vir my is geestelike begeleiding om ons lewens te “lees” en te besef dat God daarin teenwoordig is en deur elke aspek daarvan met ons in verhouding staan.

Ek word geïnspireer deur die diepte en skoonheid van die gewone, eenvoud en potensiaal-ontginning soos die restourasie van ou huise of meubels, of om ander te help om meer as net gaste in hul eie lewens te wees.

Die areas in spirirtuele begeleiding waarin ek spesialieer of oor passievol voel is Godsbeeld, ontdek en verken van persoonlike spirituele dialek en liminale tye.