Pieter de Wet

Spirituele Begeleiding is vir my die ruimte waar twee pelgrims in “Teenwoordigheid” hulle geloofsreis kontemplatief beleef.

Ek vind inspirasie in die unieke wyse waarop “Teenwoordigheid” in mense se lewens realiseer.

Ek voel passievol oor die unieke ontmoeting/s wat God met ons elkeen het op ons lewens Camino.

Taalvoorkeur: Afrikaans

Ligging: Centurion

Kontak Pieter de Wet